
Lewende Water is 'n bundel waarin onse Hemelse Vader se lof besing word. Hierdie pragverse deur Sy kinders word hier keurig aan die leser voorgehou. Hierdie bundel waarin van my en ander digters se hartswoorde in verskyn se doel is om 'n sagte rusplekkie in ons besige bestaan te bring - 'n plek waar ons bewus kan word van Sy grootse Almag en veral Sy liefde. Philip en Jacqui Nel
Page Count:
176
Publication Date:
2022-08-03
ISBN-13:
9798843854256
No comments yet. Be the first to share your thoughts!