
Afrikaanssprekendes het 'n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel - en nadeel! - van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands.
Page Count:
256
Publication Date:
2004-01-01
ISBN-10:
1869190629
ISBN-13:
9781869190620
No comments yet. Be the first to share your thoughts!