
Intersessie met vreugde! Dit is die fokus van Vreugdevolle intersessie waarin Beni Johnson, vrou van die bekende Bill Johnson, haar persoonlike reis met jou deel en sy deur middel van haar opwindende avontuur die hartklop van die hemel vasvang. Gevul met moderne ervarings en relevante antieke waarhede, leer jy: Hoe om ’n verskil te maak in die lewens van jou gesin, kollegas, nasie en die wêreld Dat mistieke ervarings vandag steeds van belang is Hoe om in tale te praat na kragtige intersessie kan lei Dat ’n offensiewe leefstyl nodig is Dat Jesus die perfekte voorbeeld van geluk was en dat ons ’n aardse voorbeeld moet stel Dat om verslaaf te wees aan God se teenwoordigheid troos en vrede bring aan gelowiges Word geïnspireer en aangemoedig om jouself as interessor uit te leef deur die diepte van liefde en kennis wat in Vreugdevolle intersessie gedeel word.
Page Count:
224
Publication Date:
2012-08-05
ISBN-10:
141532249X
ISBN-13:
9781415322499
No comments yet. Be the first to share your thoughts!