
Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek 'n siel? Wat "e;besiel"e; my? Leef ek besield en sit daar "e;siel"e; in dit wat ek vandag doen?Die boek wil mense se oe oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval "e;gebeur"e;, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en 'n besielde lewe te ontdek.
Page Count:
152
Publication Date:
2005-02-01
ISBN-10:
1919980598
ISBN-13:
9781919980591
No comments yet. Be the first to share your thoughts!