
"Hierdie boek, getiteld Onderwys deur 'n historiese lens, is 'n historiese oorsig van onderwys deur die eeue. Studentonderwysers moet deeglik kennis neem van die geskiedenis van hul beroep ten einde hulle te bemagtig vir hul toekomstige rolle in die opvoeding en onderwys. Tersaaklike onderwerpe word ingesluit om hul kennis rakende die historiese vordering en ontwikkeling van onderwys te verbeter."--Back cover.
Page Count:
171
Publication Date:
2023-01-01
ISBN-10:
1991239084
ISBN-13:
9781991239082
No comments yet. Be the first to share your thoughts!