
Die derde deel van die familiegeskiedenis van Jozua Joubert Scheepers en Susara Margaretha (Sarie) Erasmus, wat fokus op Sarie se voorsate. Die Suid-Afrikaanse stamboom is bykans volledig, en daar word ver in die Europese voorgeskiedenis terug gedelf. Die familielyn na verskeie konings, 'n keiser, 'n paar Vikings en verskeie ander adelikes, sowel as boere, wynmakers, bierverkopers en slavinne word met stories en fotos vertel.
Page Count:
313
Publication Date:
2021-06-27
ISBN-13:
9798578237560
No comments yet. Be the first to share your thoughts!