
Die eerste persoon wat Melanie op die boot na haar nuwe lewe ontmoet is ’n ongeskikte samaritaan, Thomas. Sy loop hom ook weer op die eiland raak, maar skielik is hy anders. Hierdie nuwe Thomas, spelerig en ontspanne, maak haar verbouereerd. ’n Befoeterde man kan sy eerder hanteer
Page Count:
208
Publication Date:
2019-03-01
ISBN-10:
0799392235
ISBN-13:
9780799392234
No comments yet. Be the first to share your thoughts!