
Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree...?
Page Count:
114
Publication Date:
2013-06-01
ISBN-10:
0799359742
ISBN-13:
9780799359749
No comments yet. Be the first to share your thoughts!