
Die stappery in die Outeniqua moet Zoë se kop skoonkry. Haar selfbeeld is daarmee heen. Om amper met ’n gay man te trou was erg, maar Kian Richards is erger. Koelkop kan sy hóm nie hanteer nie.
Page Count:
200
Publication Date:
2011-03-01
ISBN-10:
0799348872
ISBN-13:
9780799348873
No comments yet. Be the first to share your thoughts!