
Sam se Liedjie is 'n sielkundige misterie met 'n tikkie humor en romanse. Die storie word vertel deur Samantha Smith, 'n twee-en-dertig-jarige privaat speurder met 'n geskiedenis van sielkundige trauma in die vorm van huishoudelike geweld. In Sam se Liedjie word Sam gehuur om ondersoek in te stel na 'n moontlike agtervolger van 'n bekende sangeres. Die spoor lei vining tot moord en 'n skandaal waarby talle bekendes betrokke by is.
Page Count:
89
Publication Date:
2021-11-29
ISBN-10:
1667420453
ISBN-13:
9781667420455
No comments yet. Be the first to share your thoughts!