
"Na die onverwagse dood van Johanna de Swardt probeer haar familie en vriende dit verwerk en sin maak van sekere traumatiese gebeurtenisse in haar lewe as klein dogtertjie. Die verhaal word geskryf vanuit verskillende perspektiewe: dié van haar geliefde Muriel, haar pittige huishulp Nonna, haar effens verbitterde suster Elize, haar dominee en haar susterskind Willie, met wie sy 'n liefde vir die letterkunde gedeel het. Johanna is 'n roman oor die dood van 'n vrou en haar impak binne 'n sekere milieu en kultuur."--Page 4 of cover
Page Count:
207
Publication Date:
2017-01-01
ISBN-10:
1485307902
ISBN-13:
9781485307907
No comments yet. Be the first to share your thoughts!